Life is so fucking unfair.
Ons Vrydagaand is heerlik rustig. Vrydae kom daddy vroeër van die werk af. Speel met die kinders.
Ons het Chinese (kos) bestel en vir die Simpsons gesit en lag. Alhoewel dit koud is buite, is die huis lekker verhit. Daddy het vir die kinders 'n storie gelees en hulle slaap lekker rustig. Ons het TV gekyk soos enige ander Vrydag aand.
En iewers in Queensland sit mense sonder 'n huis.. Japan is in 'n 'ongoing' gemors en my ma sit elke aand
alleen...
Waar is die 'justice'?
Nou die dag 'n uitstekende boek gelees met die sin in : " Don't confuse God with life "
ReplyDeleteDit het alles niks te doen met god nie. It´s the way life is. dis hoe ons dit verwerk wat die verskil maak......
ReplyDelete